Month: Januarie 2020

die Verstoteling

Sy gesig was vuil, sy hare lank en onversorgd en hy het na bier geruik. Toe hy die kerk binnegestap het, het die aanbidders wat Sondae in die kerk sit, hom geïgnoreer. Hulle was stomgeslaan toe die man na vore stap, sy pruik afhaal en begin preek. Met ’n skok het hulle besef dat dit die prediker was, Ek weet…

die natuur Verafsku ’n Vakuum

Die eertydse filosoof, Aristotle, het gesê: “Die natuur verafsku ’n vakuum.” Aristotle het sy gevolgtrekking gebaseer op die feit dat die natuur vereis dat elke spasie gevul moet wees, al is dit ook met iets soos kleurlose en reuklose lug. Dieselfde beginsel geld ook vir die geestelike lewe. Wanneer die Heilige Gees begin om ons van sonde te oortuig, dink…

Vrees en liefde

Iemand het my vertel van haar siening van haar twee base. Die ondergeskiktes hou van die een, maar vrees en respekteer hom nie eintlik nie, en gehoorsaam nie altyd sy opdragte nie. Die ander een word gevrees en met eerbied behandel, tog volg die ondergeskiktes sy instruksies en hulle positiewe optrede bewys dit, want hulle het hom lief. Die Here…

Wanneer iemand Val

Dit het al so vanselfsprekend geword om te hoor dat bekende publieke figure oneties opgetree het dat, alhoewel ons geskok mag wees, ons hoegenaamd nie verbaas is nie. Maar hoe behoort ons te reageer op die nuus dat iemand, vriend of publieke figuur, moreel geval het? Miskien is dit goed om by onsself te begin. ’n Eeu gelede het Oswald…

’n ope boek

Omdat ek ’n skrywer is, gebeur dit soms dat ’n vriend aan my sê: “Ek wil ook eendag ’n boek skrywe.” “Dis ’n wonderlike idee” antwoord ek. “Ek hoop van harte jy kry dit reg. Maar weet jy, dis beter om een te wees, as om een te skryf.” Dit laat my aan Paulus se woorde dink: “Julle is self…

om in die donker te Bestuur

Ek het nog altyd gedink dat ek enige situasie kan hanteer as die Here net vir my inlig wat die uiteinde sou wees. Ek glo vas dat “God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet” (Rom. 8:28). Nogtans dink ek dit sal baie beter gaan as ek net kon weet presies wat “ten goede” in dié geval…

’n kind se potensiaal

Louis Armstrong was bekend vir sy glimlaggende gesig, sy heserige stem, die wit sakdoek wat hy altyd byderhand gehad het en die trompet wat hy so treffend bespeel het. Nogtans was sy kinderjare gekenmerk deur armoede, ontbering en hartseer. Sy pa het hom in die steek gelaat en hy is op 12 jarige leeftyd na ’n verbeteringskool gestuur. Tog was…

Vryheid in alcatraz

Toe ek die federale gevangenis op die Alcatraz eiland besoek het, het ek onvergeetlike indrukke beleef. Toe ons toerboot die ankerplek genader het, kon ek sien waarom hierdie tronk, wat nou gesluit is, eens bekend was as The Rock. Later toe ek in die legendariese Big House gestaan het, het ek gestaar na die skrefies lig wat deur die getraliede…

Noem Jy Dit Goed

Kan ons regtig weet of ons die gebeure in die lewe goed of sleg kan noem? Byvoorbeeld, jou motor breek net voordat jy en jou familie ’n reis wil onderneem. Jy neem dit na ’n motorhawe en die werktuigkundige sê vir jou: “Dis ’n goeie ding dat jy nie gery het nie. Die motor kon aan die brand geslaan het.”…

Kontrak Geloof

Somtyds is daar mense wat vir die Here lewe, maar eintlik ’n kontrak geloof het. Hulle dink dat omdat hulle tyd en krag aan die werk van God bestee, moet hulle spesiale behandeling ontvang en erkenning verkry. Dis egter nie die geval met my vriend, Douglas, nie. Hy het as ’t ware in baie opsigte ’n Job’s ervaring gehad. Hy…